Ons het ʼn Pa wat ʼn sagte hart het maar beslis is oor wat reg en verkeerd is. Ons het ʼn Pa wat spreek en die golwe bedaar, die storms eerbiedig Hom. Ons het ʼn Pa wat altyd daar is.
God beloof Hy is daar, ook in die dal van doodskaduwee. Hy belowe dat ons, wie se name in sy handpalm gegraveer is, vir tyd en ewigheid veilig is by hom.
My belydenis dat Jesus die Here is, dat Hy die Seun van God in die vlees is, dat verlossing in sy Naam verkondig moet word, dat Hy die Weg, die Waarheid en die lewe is, staan vas.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.