Sondagoggend Erediens - Past Marius Jacobs

--:--
FILIPPENSE 4

Erkentlikheid van Paulus vir die gawe wat hy van die Filippense ontvang het. Groete.
10EK het my grootliks verbly in die Here dat julle nou eindelik weer opgeleef het om aan my belange te dink; waaraan julle ook gedink het, maar julle het die geleentheid nie gehad nie.
3 Nov 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Saterdag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

HEBREËRS 4 1LAAT ons dan vrees dat, terwyl die belofte om in sy rus in te gaan nog standhou, dit nie miskien sal blyk dat iemand van julle agtergebly het nie. 2Want aan ons is die evangelie ook verkondig net soos aan hulle; maar die woord van die prediking het…
7 Dec 1AM 22 min

Vrydag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

JAKOBUS 1 Die beproewinge en versoekinge. 2AG dit louter vreugde, my broeders, wanneer julle in allerhande versoekinge val, 3omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk. 4Maar die lydsaamheid moet tot volle verwerkliking kom, sodat julle volmaak en sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie…
6 Dec 1AM 16 min

Donderdag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

LUKAS 15 Gelykenis van die verlore seun. 11HY het ook gesê: 'n Man het twee seuns gehad. 12En die jongste van hulle het vir sy vader gesê: Vader, gee my die deel van die eiendom wat my toekom. En hy het die goed tussen hulle verdeel. 13En nie baie dae…
5 Dec 1AM 17 min

Woensdag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

PSALMS 63 Dawid se verlange na God. 1 'n PSALM van Dawid, toe hy in die woestyn van Juda was. 2 o God, U is my God, U soek ek; my siel dors na U, my vlees smag na U, in 'n dor en uitgedroogde land, sonder water. 3Só het…
4 Dec 1AM 17 min