Saterdag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

Loading player...
GALÁSIËRS 3
Die wet is onmagtig om te red, maar dit lei na Christus en die geloof.
1 o, ONVERSTANDIGE Galásiërs, wie het julle betower om die waarheid nie gehoorsaam te wees nie, julle voor wie se oë Jesus Christus afgeskilder is as onder julle gekruisig?
2Dit alleen wil ek van julle weet: het julle die Gees ontvang uit die werke van die wet of uit die prediking van die geloof?
3Is julle so onverstandig? Nadat julle met die Gees begin het, eindig julle nou met die vlees?
4 Het julle verniet so baie gely? As dit maar verniet was!
5Hy wat julle dan die Gees verleen en kragte onder julle werk, doen Hy dit uit die werke van die wet of uit die prediking van die geloof?
2 Nov 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Woensdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

II KORINTHIËRS 5 5Maar Hy wat ons juis hiervoor toeberei het, is God, wat ons ook die Gees as onderpand gegee het. 6Daarom het ons altyd goeie moed en weet dat as ons in die liggaam inwoon, ons van die Here uitwoon. 7Want ons wandel deur geloof en nie deur…
11 Dec 1AM 21 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

ROMEINE 3 Regverdigmaking deur die geloof in Jesus Christus. 21MAAR nou is die geregtigheid van God geopenbaar sonder die wet, terwyl die wet en die profete daarvan getuig, 22die geregtigheid naamlik van God deur die geloof in Jesus Christus vir almal en oor almal wat glo, want daar is geen…
10 Dec 1AM 19 min

Maandag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

ROMEINE 5 Versoening met God en vrede deur die geloof. 1OMDAT ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus;
9 Dec 1AM 23 min

Sondagaand Erediens - Ds Hannes du Plessis

JEREMIA 29 Brief van Jeremia aan die Jode wat saam met Jegónja as ballinge na Babel weggevoer was. 1EN dit is die woorde van die brief wat die profeet Jeremia uit Jerusalem gestuur het na die nog lewende oudstes van die ballinge en na die priesters en die profete en…
8 Dec 12PM 26 min

Sondagoggend Erediens - Ds Hannes du Plessis

I KONINGS 19 9En hy het daar in 'n spelonk gegaan en die nag daar oorgebly. En kyk, die woord van die Here het tot hom gekom en vir hom gesê: Wat maak jy hier, Elía? 10En hy antwoord: Ek het baie geywer vir die Here, die God van die…
8 Dec 2AM 31 min