Theo Boshoff, uitvoerende hoof van die Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz) gesels oor die invloed van die sukkelende Kaapstadse-hawe op appel- en peerprodusente in die Wes-Kaap.
Louis van Vuuren, uitvoerende hoof van die Fidusiêre Instituut van Suider-Afrika (Fisa) verduidelik wat trustees moet doen om aan vereistes te voldoen.
Die slagoffer se prokureur, Pierre du Toit van Mostert & Bosman Prokureurs gesels oor die aansoek om Banxso te laat likwideer, en hoe dit die ander slagoffers raak.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.