Help, my kind is ʼn sensoriese soeker

--:--
In dié aflewering van “Gesonde gesinne” help Lourindi ouers om sensories soekende gedrag te verstaan en verduidelik hoe jy jou kind kan ondersteun. Sy verduidelik wat dit behels as jou kind ʼn sensoriese soeker is en ook hoe dit van sensoriese sensitiwiteit verskil.

Skink vir jou ʼn lekker koppie boeretroos, en kom luister na die volledige onderhoud boaan hierdie berig.
25 Oct Afrikaans South Africa Kids & Family

Other recent episodes

Verstaan jou kind se sensoriese sensitiwiteit

Lourindi Nel, ʼn volwasse- en kinderberader, bespreek vandag sensoriese sensitiwiteit in Maroela Media se gesprekreeks oor gesonde gesinne. Sy verduidelik wat presies sensoriese sensitiwiteit is en hoe dit in kinders kan voorkom.
18 Oct 8 min