Bitcoin-myner pluk die vrugte van 2009

--:--
Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor Bitcoin-myners.
23 Oct 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Louis Liebenberg agter tralies

Die valke het gisteraand die omstrede diamantsmous Louis Liebenberg en sy vrou, Dezzi, is in hegtenis geneem. Rapport se nuusredakteur, Werner Swart gesels hieroor en sê hy vermoed dat dit 'n lang uitgerekte saak sal wees.
23 Oct 12PM 9 min

Inflasie val tot 3,8%

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste, PPS gesels oor die impak van inflasie op die wisselkoers.
23 Oct 12PM 5 min