Woensdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

Loading player...
MATTHÉÜS 1

Geboorte van Jesus Christus.
18 DIE geboorte van Jesus Christus was dan só: Toe sy moeder Maria verloof was aan Josef, voordat hulle saamgekom het, is sy swanger bevind uit die Heilige Gees.
19En Josef, haar man, omdat hy regverdig was en onwillig om haar openbaar te maak, het hom voorgeneem om in die geheim van haar te skei.
20Maar terwyl hy dit in die gedagte gehad het, verskyn daar 'n engel van die Here in 'n droom aan hom en sê: Josef, seun van Dawid, wees nie bevrees om Maria, jou vrou, by jou te neem nie, want wat in haar verwek is, is uit die Heilige Gees;
21 en sy sal 'n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.
18 Dec 1AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Maandag Oggenddiens - Prof Pieter Verster

OPENBARING 21 Die nuwe hemel en die nuwe aarde. 1EN ek het 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien, want die eerste hemel en die eerste aarde het verbygegaan; en die see was daar nie meer nie. 2En ek, Johannes, het die heilige stad, die nuwe Jerusalem, sien neerdaal…
30 Dec 1AM 17 min

Sondagaand Erediens - Past Buks van Staden

RIGTERS 6 Gídeon word deur God gestuur om Israel van die Midianiete te verlos. 1MAAR toe die kinders van Israel gedoen het wat verkeerd was in die oë van die Here, het die Here hulle oorgegee in die hand van die Midianiete, sewe jaar lank. 2En die Midianiete het die…
29 Dec 12PM 21 min

Sondagoggend Erediens - Past Buks van Staden

JESAJA 41 10 Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.
29 Dec 2AM 23 min

Saterdag Oggenddiens - Past Buks van Staden

FILIPPENSE 4 1DAAROM, my geliefde broeders, na wie ek ook verlang, my blydskap en kroon, staan so vas in die Here, geliefdes. 2Ek vermaan Euódia en ek vermaan Síntiché om eensgesind te wees in die Here. 3En ek vra jou ook, opregte metgesel, wees hierdie vroue behulpsaam wat met my…
28 Dec 1AM 16 min

Vrydag Oggenddiens - Past Buks van Staden

LUKAS 6 38Gee, en aan julle sal gegee word. 'n Goeie maat wat ingedruk en geskud en oorlopend is, sal hulle in jul skoot gee, want met dieselfde maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word.
27 Dec 1AM 18 min