Rudi Nagel - Wattel, Wattel, o watter kant toe nou?

Loading player...
Die Jaar van inperking was ook 'n jaar van Indringers.
Virusse, wattels en ongenooide emosies het ons land en lewe ingeval. Vader is nooit onsydig wanneer ons vra "Watter kant toe nou?"
22 Oct 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Vrug van die Gees – Maak Jou Binnenwereld die Mooiste Plek

In hierdie inspirerende episode deel Rudi Nagel 'n diepgaande boodskap oor die belangrikheid van ons binnenwereld – die innerlike ruimte waar ons gedagtes, emosies en geestelike lewe plaasvind. Hy begin deur dankbaarheid uit te spreek vir die eenvoudige seëninge van gesondheid, vrede en veiligheid, en wys daarop dat hierdie dinge…
28 Jul 10 min