OPPAD MET GUILMA - Besoek aan Hopefield: Helena van Simply Bee & Nuwe Inwoners se Verhale
Loading player...
In hierdie episode van "Op Pad met Guilma" fokus ons op die Hopefield Fynbosfees. Ons praat met Helena van der Westhuizen, eienaar van Simply Bee, oor verantwoordelike byeboerdery en die nuutgeopende Observasie Sentrum, waar besoekers alles oor die lewensiklus van bye kan leer.
Daarna ontmoet ons Neels en Gerda Nilson, nuwelinge in Hopefield, wat hul ervarings in die maatskaplike veld en die veiligheid van die gemeenskap deel. Luister na hul storie en ontdek die unieke geskiedenis van hierdie pragtige dorpie.