Sondagaand Erediens - Ds Nardus Bornman

--:--
OPENB 3:20 Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy met My.
20 Oct 1PM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Maandag Oggenddiens - Past Deon Bosch

Filippense 3 Hoofstuk 3 1 Verder, my broeders, verbly julle in die Here. Dit is vir my nie lastig om dieselfde dinge aan julle te skrywe nie, en dit gee julle sekerheid. 2 Let op die honde; let op die slegte arbeiders; let op die versnyding. 3 Want óns is…
21 Oct 2AM 15 min

Saterdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

HANDELINGE 20:21 terwyl ek kragtig by die Jode sowel as die Grieke aangedring het op die bekering tot God en die geloof in onse Here Jesus Christus.
19 Oct 2AM 22 min

Vrydag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

Johannes 16 8 en as Hy kom, sal Hy die wêreld oortuig van sonde en van geregtigheid en van oordeel: 9 van sonde, omdat hulle in My nie glo nie; 10 en van geregtigheid, omdat Ek na my Vader gaan en julle My nie meer sal sien nie; 11 en…
18 Oct 2AM 16 min

Donderdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

MATTEUS 3 Johannes die Doper en sy prediking (Mark. 1:1-8; Luk. 3:1-9,15-17; Joh. 1:19-28) 1In daardie tyd het Johannes die Doper in die woestyn van Judea begin preek 2en gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.”
17 Oct 2AM 14 min