Boekbekendstelling van "Die Verlore Skapie" by Universitas Geloofsentrum

Loading player...
Op Saterdag, 16 November 2024, nooi die NG Kerk Vrystaat, in samewerking met Jonk Netwerk en Schink, almal uit om deel te wees van die boekbekendstelling van "Die Verlore Skapie" en pretdag by die Universitas Geloofsentrum in Bloemfontein. Luister hieronder na die onderhoud.
11 Oct English South Africa News · Business

Other recent episodes

BKB loots nuwe gemeenskapsinisiatiewe

Pulane Nel Sekepe gesels met Herman Bakkes, BKB se Bestuurder vir Besigheidsareas in die Noord-Wes, oor die maatskappy se nuwe inisiatiewe wat hulle loots in die besigheid en vir die gemeenskap.
13 Dec 3 min

Anchor of Hope doen nuttige werk in Bloemfontein

Boeta Swart, stigter van die nie-winsgewende organisasie Anchor of Hope, deel sy passie vir die verbetering van die lewens van mense wat van die straat af kom. Hy praat met Pulane Nel Sekepe oor hoe hulle die geleenthede bied om hoë kwaliteit produkte te vervaardig, wat nie net die vaardighede…
21 Nov 6 min

Hoërskool Diamantveld hou Golf dag op 9 Novemeber

Janco Steenkamp van Hoërskool Diamantveld en JP VON Waltz-en-berg van BB Motor Group gesels met Pulane Nel Sekepe oor die jaarlikse Hoërskool Diamantveld Golf Dag, wat gehou word by Kimberley Golf Klub op 9 November.
4 Nov 2 min