KOFFIEDATE MET PHILIPPINE - Antonio Kok: 'n Reis van Herstel en Geloof
Loading player...
In hierdie episode van Koffidate praat Philippine met Antonio Kok, wat sy inspirerende reis van herstel en geloof deel. Antonio vertel van sy uitdagings in die verlede, insluitend sy betrokkenheid by bendes en sy tyd in die gevangenis. Hy deel hoe die genade van God sy lewe radikaal verander het, en bied hoop en aanmoediging aan luisteraars wat met hul eie struggles te kampe het.