Die twee Styrdoms bring nuutskeppings vir klavier en klarinet na Bloemfontein

--:--
Prof Danre Strydom sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die gratis produksie die 31ste Oktober in Bloemfontein. Dit is 19:00 die aand en alle ouderdomme word genooi om die unieke vertolking van musiek te kom hoor. Danre verduidelik dat die werke is wat nog nooit van tevore in Bloemfontein gespeel is nie en dat sy en haar broer, met wie sy die verhoog deel, vreeslik uitsien om die energie tussen klarinet en klavier ten toon te stel.
4 Oct English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

Marianne Cilliers-Legierski en Petro Engelbrecht deel die verhoog in Bloemfontein

Marianne Cilliers-Legierski keer terug na haar geliefde Bloemfontein, natuurlik met haar viool om saam met pianis Petro Engelbrecht een aand van ongelooflike musiek met die Vrystaat se gehoor te deel. Die uitvoering is die 14de November, 19:00 in die Odeion en toegang is gratis. Marianne sluit by Yolanda Maartens aan…
30 Oct 2 min

Beethoven se 9de simfonie aangebied deur die FSSO

Konsert Meester Sharon de Kock gesels oor die Vrystaat Simfonie Orkes se uitvoering van Beethoven se 9de simfonie wat die 2de November in die Sand du Plessis teater, Bloemfontein, plaasvind. Kaartjies is beskikbaar by Webtickets.
24 Oct 2 min

Dido and Aeneas An English opera by Henry Purcell

The Odeion School of Music in collaboration with The Odeion String Quartet presents Dido and Aeneas An English opera by Henry Purcell. Yolanda Maartens speaks to Albertus Engelbrecht about that people can expect at this spectacular opera show. Entrance is free. For those who cannot make it on 8 November,…
22 Oct 4 min

Sojourn: An Exhibition of Contemporary Art from the Art Bank of South Africa Collection

Oliewenhuis Art Museum is pleased to announce the opening of Sojourn, a compelling exhibition exploration of transience and transformation in contemporary South African art. Curated from the Art Bank of South Africa Collection, this exhibition interrogates the concept of temporary stays and their profound impact on human experience. Yolanda de…
17 Oct 2 min