VRYDAE MET FARREN - Bernard Peters van Kaapse Forum - Al gaan ek ook

--:--
27.09.2024 - Skakel in op Vrydag 27 September vanaf 09:00-11:00 wanneer Ds Farren saam kuier met Bernard Peters van Kaapse Forum.

Die tema: Al gaan ek ook

Bernard is gebore en groot geword in die Kaap. Gaan skool in Goodwood. Eerste generasie Matie. BSc, Geologie, BSc Hons. Petroleum Geologie, MSc Geohidrologie.

Begin 10 jaar gelede by AfriForum. Stig AfriForum Maties-tak & medestigter van die eerste Kaapse AfriForum-tak. Bernard was 9 jaar aan AfriForum Jeug verbonde en die laatste twee jaar die nasionale hoof.

Hy sluit 2021 aan by die Kaapse Forum en dien tans as die Hoof van gemeentskapsaktivering by die forum. Sy pos behels ‘n fokus op onderwys, omgewingsake en veiligheid.

Luister ook op streema by www.kaapsekansel.co.za.
of laai ons toep af en luister ook na die potgooi enige tyd enige plek!
27 Sep Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

VRYDAE MET FARREN - Atleet, Drome en Volharding: Farren se Reis na Succes

In hierdie episode van "Vrydae met Farren" fokus ons op die uitdagings van atleet-wees en die druk om te presteer. Farren deel haar persoonlike reis, insluitend haar worstelinge in die 100 en 200 meter, en hoe sy haar passie vir drama ontdek het. Sy praat oor die emosionele aspekte van…
18 Oct 1 hr 06 min

VRYDAE MET FARREN - Pastoor Leo dos Santos: Hoe Lank Gaan Jy Nog Treur?

In hierdie episode van "Vrydae met Farren" word die tema van treur verken, met die vraag "Hoe lank gaan jy nog treur?" Farren en haar spesiale gas, pastoor Leo dos Santos, bespreek hoe mense soms vasgevang bly in hul pyn en verliese, en die belangrikheid van om vorentoe te beweeg…
4 Oct 1 hour

VRYDAE MET FARREN - Anslin Gysman - Wanneer die Here jou roep

06.09.2024 - Skakel in op Vrydag 6 September vanaf 09:00-11:00 wanneer Ds Farren kuier saam met die formidabele Anslin Gysman. Die tema: Wanneer die Here jou roep. Anslin…..(Beskrywing in Afrikaans) Luister ook op streema by www.kaapsekansel.co.za. of laai ons toep af en luister ook na die potgooi enige tyd enige plek!
6 Sep 54 min