Rudi Nagel - Diepgewortelde Vreugde

Loading player...
Vuur, vleis en Vriendskap belowe 'n bakgat braai. Maar eers help my raai:
Watter van ons land se diverse stambome het 'n enkele reguit penwortel? Die meeste van ons is stewig geanker in die vermening van veelvoudige kultuurooorspronge. Koning Jesus kroon elke kultuur met waardigheid, wanneer ons Hom as stamhoof erken.
24 Sep 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Vrug van die Gees – Maak Jou Binnenwereld die Mooiste Plek

In hierdie inspirerende episode deel Rudi Nagel 'n diepgaande boodskap oor die belangrikheid van ons binnenwereld – die innerlike ruimte waar ons gedagtes, emosies en geestelike lewe plaasvind. Hy begin deur dankbaarheid uit te spreek vir die eenvoudige seëninge van gesondheid, vrede en veiligheid, en wys daarop dat hierdie dinge…
28 Jul 10 min