LIFTKLUB | Ons gesels met Marieta Ferreira

Loading player...
Daar nog geen sprake of tekens van rustig raak nie, wat nog gese van oudword of voel.
En as jy kyk na die nuutste voorblad van Sarie sal jy nes ons reageer met n uitroep van 68??? Sy lyk nie n dag ouer as 40 nie...
En as jy ons nie glo nie, selfs n Dokter het gese dis nie nodig vir Botox nie, en gaan kyk maar self na die Voorblad waarop op Marieta Ferreira verskyn.
'n Radiograaf van Pretoria, het gewys ouderdom is irrelevant en het as Sarie se 14de Voorbladgesig-wenner weggestap.
11 Sep 2024 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

LIFTKLUB | Johnny Davids se stem leef voort ...

Meer as ’n maand ná sy afsterwe raak sy musiek steeds harte aan. Sy splinternuwe enkelsnit, “Gee my weer lewe”, is nou beskikbaar op alle digitale platforms. Ons het die voorreg gehad om met Liezel Davids en Jean-marc Meyer in die ateljee te gesels oor Johnny se nalatenskap, sy musiek…
15 May 17 min

LIFTKLUB | Mike gesels met Lynette Beer

In die Maand van liefde gesels Mike met Lynette Beer oor hoe ons nie net op een dag moet fokus nie maar om meer intensioneel te wees om elke dag spesiaal te maak as n SPAN. Ons raak aan die 5 Liefdes tale en watter vrae om te vra om…
11 Feb 13 min