Rudi Nagel - Plant 'n Boom, en hou op om te Droom!

Loading player...
Kom ons vat ons goeie bedoelinge, rol ons moue op en begin!
Ons kry ons hande vuil om 'n werklike verskil te maak in die mense rondom ons.

Bome, steggies en kindergesiggies kan almal baat darby as ons oor gaan tot aksie.
10 Sep 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Vrug van die Gees – Maak Jou Binnenwereld die Mooiste Plek

In hierdie inspirerende episode deel Rudi Nagel 'n diepgaande boodskap oor die belangrikheid van ons binnenwereld – die innerlike ruimte waar ons gedagtes, emosies en geestelike lewe plaasvind. Hy begin deur dankbaarheid uit te spreek vir die eenvoudige seëninge van gesondheid, vrede en veiligheid, en wys daarop dat hierdie dinge…
28 Jul 10 min