Politieke Rapport | Is die huwelik tussen die ANC, Cosatu en die SAKP verby?

--:--
Fikile Mbalula, die ANC se sekretaris-generaal het sy hande vol om die SAKP- en Cosatu-perde op stal te hou. Tim du Plessis en Liezel de Lange gesels oor die spanning tussen die ANC en sy alliansievenote met die regerende party wat nuwe bondgenote in die regering van nasionale eenheid gevind het.
5 Sep Afrikaans South Africa News · Politics

Other recent episodes

Politieke Rapport | Mbalula se waarskuwing aan Lesufi

Fikile Mbalula, sekertaris-generaal van die ANC, sê die party sal nie interne dwarstrekkers duld wat betref die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) nie. Tim du Plessis en Dawie Boonzaaier gesels oor die ANC-topleierskap se vergadering met Panyaza Lesufi, Gautengse premier en die waarskuwing wat Mbalula aan Lesufi gerig het. Intussen…
17 Oct 29 min

Politieke Rapport | Die politici stry, maar SA staan bankvas agter die RNE

‘n Eenheidsregering wil maar net nie vlot in Gauteng of sy metrorade nie. Liezel de Lange en Dawie Boonzaaier gesels oor die nadraai van Cilliers Brink se verwydering as Tshwane-burgemeester en die rol van Gauteng se omstrede premier, Panyaza Lesufi in die proses. Intussen wys ‘n nuwe peiling die meerderheid…
3 Oct 19 min

Politieke Rapport | Tshwane tot Washington – wie gaan die krone dra?

Met politieke verhoudinge wat toenemend versuur is dit ‘n ope vraag oor wat met die burgemeesterstoel in Tshwane gaan gebeur. Tim du Plessis en Dawie Boonzaaier gesels ook oor wie die voorloper is na die veelbesproke debat tussen Amerika se presidensiële kandidate, Kamala Harris en Donald Trump.
12 Sep 30 min