Pastoor gevonnis wat tiener meisie verkrag

Loading player...
Die Nasionale Vervolgingsgesag het die vonnis verwelkom van ‘n 42-jarige pastoor wat ‘n 14-jarige in 2020 in Kabokweni verkrag het. Dumisani Khumalo is Vrydag tot lewenslank gevonnis deur die Hof vir Seksuele Oortredings in Nelspruit. Volgens die woordvoerder vir die NVG in Mpumalanga, Monica Nyuswa, het Khumalo twee meisies ‘n saamrygeleentheid aangebied en na hy die vriendin afgelaai het, die slagoffer aangeval. Die hof het bevind hy het geen berou getoon nie, en het die minimum voorgeskrewe vonnis opgelê.
2 Sep 2024 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

The Rhythm of Resilience

Lynette Nepaul penned her memoir "The Rhythm of Resilience" after surviving four different types of cancer over a decade. The book is meant to inspire, offer hope and get communities talking about cancer.
16 Jul 7AM 22 min

Pumas soek tuis halfeind in SA Beker

Die Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in 'n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker. Dit plaas hulle, met 33 punte, tweede op die punteleer na Griekwas met 40 met die Cheetahs in derde plek met 30 punte. met slegs…
5 May 5AM 9 min

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min