LIFTKLUB | Ons gesels met SENZ Radio in New Zealand oor hierdie naweek se groot Wedstryd.

--:--
Die LIFTKLUB gaan oorsee...of te wel verwelkom die New Zealanders hier in SA hartlik en nes ons Suid-Afrikaners dit mos kan doen, maar dis waar dit stop want ons gesels met SENZ Radio in New Zealand oor hierdie naweek se groot Wedstryd tussen nie huidige Wereld nommer 1 span en Wereld Kampioene, die Springbokke en natuurlik die eeue oue wedywering tussen ons die nie All Blacks

Daar word gelag maar ook ernstig geraak wanneer ons praat oor wat is op die spel tussen Mike & Rouchelle en Kirstie Stanway & Stephen Donald
30 Aug Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

LIFTKLUB | Ons gesels met Marieta Ferreira

Daar nog geen sprake of tekens van rustig raak nie, wat nog gese van oudword of voel. En as jy kyk na die nuutste voorblad van Sarie sal jy nes ons reageer met n uitroep van 68??? Sy lyk nie n dag ouer as 40 nie... En as jy ons…
11 Sep 14 min

LIFTKLUB | Kar-i-oki met Tobie Cronje

Kar-i-okie met Tobie Cronje| Kom 'Kar-i-okie' saam Tobie Cronje en ons Lift Klub span Mike Potgieter & Rouchelle Liedemann op Radio Tygerberg 104FM (15:00-18:00) Skakel in op Radio Tygerberg 104FM tussen (15:00-18:00) vir die Lift Klub saam Mike & Rouchelle. #radio #Liftklub #christianmedia
22 Aug 12 min

LIFTKLUB | Son's of God Reach

Die middag word opgehelder deur Mike Potgieter en Rouchelle Liedemann met Die Lift Klub program (15:00-18:00)
21 Aug 21 min