Ep. 17 - Klein, maar getrou: Die kerk in Japan
--:--
In hierdie episode gesels ons oor die werk van Missie Japan, ’n vennootskap tussen die NG Kerk in Suid-Afrika en die Gereformeerde Kerk in Japan. Ons gesels met Stéphan van der Watt, ’n sendeling wat al meer as 15 jaar in Japan werk, en Yoshitsugu Ohnishi, ’n Japannese pastoor en dosent in Ou Testament studies. Hulle deel hul ervarings van die verspreiding van die Evangelie in ’n land waar minder as 1% van die bevolking Christene is, en hoe diakonale werk ’n kragtige uitdrukking van Christus se liefde in aksie geword het.
Van grondvlak-inisiatiewe in Suid-Afrika tot hulpverlening in Japan, hierdie gesprek beklemtoon die diep verbintenis tussen ons kerke en die voortdurende behoefte aan ondersteuning, gebed, en betrokkenheid van die wêreldwye Christelike gemeenskap.
Kontak Stéphan (Missie Japan):
• Webwerf: www.missiejapan.co.za
• E-pos: jsvdwatt@gmail.com