Ep. 13 | ‘Net nog enetjie’ oor vroue wat nie mans is nie

--:--
Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico.
Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom.
Net nog enetjie word vervaardig deur Maroela Media.
14 Aug Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Ep. 10 | ‘Net nog enetjie’ op die voëls in die parlement

Wie het geweet dat Ramaphosa eintlik ’n ywerige voëlkyker is? In sy toespraak het die president gestel dat Suid-Afrika die pad van die sosiale wewer moet volg en saam ’n nes bou eerder as om net te kla soos hadidas of te vreet soos aasvoëls.
24 Jul 36 min

Ep. 9 | ‘Net nog enetjie’ ‘oor’ Donald Trump se sluipmoordpoging

In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Christel Cornelissen, Nico Strydom en Connie Mulder “oor” die sluipmoordpoging op oudpresident Donald Trump van Amerika. Hoekom is Amerikaners só kwaad dat hulle nie net op mekaar skree nie, maar nou ook op mekaar skiet in die politiek?
17 Jul 38 min