Onthou hierdie belastings is op vaste eiendom van toepassing

Loading player...
Renier Kriek, besturende direkteur van Sentinel Homes gesels oor belasting op vaste eiendom.
2 Aug 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, en Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by dieselfde firma, beantwoord luisteraars se vrae oor sake wat hul sakke raak.
13 Jun 11AM 22 min