LEEF | Liomee gesels met olimpiese ster en medalje wenner, Marianne Kriel

Loading player...
Olimpiese ster en medalje wenner, Marianne Kriel gesels met Liomee oor alles wat agter die skerms aangaan by die Olimpiese spele.
26 Jul 2024 English South Africa Christianity

Other recent episodes

GEE-WEEK

By Radio Tygerberg het ons bewus geraak van weeskinders wat swaarkry weens finansiële druk die weeshuise waar hulle woon. Ons wil ’n verskil maak—maar ons benodig jou hulp! Wanneer jy R200 bydrae vir ons Gee200-projek, help jy om te verseker dat elke weeskind ’n warm bord kos en genoeg klere…
15 Apr 1 min