Bizskoops - 25 Julie 2024

--:--
Op die program vandag,
# Ons gesels oor die pensioen tweepotstelsel, en
# Statistieke Suid-Afrika het vandag die jongste verbruikersprys-inflasiesyfer bekend gemaak.
# Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die positiewe en negatiewe punte van die president se toespraak met die opening van die parlement.
# In internasionale sake-nuus... ons gesels oor verlede week se wêreldwye IT-onderbreking.
# In beleggingsnuus... Die Gedragsowerheid vir Finansiële Dienste waarsku oor 'n beleggingsbedrogspul.
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor voorspellings vir die globale BBP-groei in Julie.
25 Jul 2024 Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 16 Januarie 2025

Op die program vandag: # Nog ʼn brandstofprysverhoging is op die kaarte # Ons gesels oor die impak van die sluiting van ArcelorMittal Suid-Afrika se langstaal aanlegte op die land se ekonomie # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die ekonomie van dobbel # In internasionale sakenuus... Meta, beplan om…
16 Jan 11 min

Bizskoops - 09 Januarie 2025

Op die program vandag: # Brandstofpryse gaan weer in Februarie styg # Shoprite Checkers neem verskeie Pick n Pay-winkels oor # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die markmeganisme # In internasionale sakenuus... Toyota belê miljoene om mee te ding in die private ruimtesektor # In beleggingsnuus…. Aandele van Naspers…
9 Jan 10 min

Bizskoops - 19 Desember 2024

Op die program vandag: # Tyme Group word nou gewaardeer op een-komma-vyf miljard dollar # Dit is nog onseker wat aan die begin van volgende maand met brandstofpryse gaan gebeur # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die einde van die jaar se interessante lyste # In internasionale sakenuus... die…
19 Dec 2024 11 min

Bizskoops - 12 Desember 2024

Op die program vandag: # Ons praat met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise oor die derde kwartaal se BBP # Die jaarlikse verbruikersprysinflasie was twee-komma-nege persent in November # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die ekonomie van Kersfees. # In internasionale sakenuus... General Motors (GM) het aangekondig…
12 Dec 2024 10 min

Bizskoops - 5 Desember 2024

Op die program vandag: # Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die derde kwartaal met nul-komma-drie persent gekrimp # Suid-Afrika is amptelik aan die stuur van die G20-presidentskap # Die ekonoom Waldo Krugell praat verder oor die ekonomiese inkrimping in die derde kwartaal van die jaar # In internasionale sakenuus... ʼn…
5 Dec 2024 10 min