ToekomsVenster: Elke dag het sy stukkie hoop

Loading player...
Waar kry jy ʼn stukkie hoop vir elke dag?
22 Jul 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Ons harte moet vernuwe

As ek weer deur die Bybel blaai en die honderde tekste raak lees wat sê dat God omgee, liefhet, steeds op die troon is, met ons almal op pad is, begin die geloof weer opvlam.
17 Jun 9AM 4 min