Airlink se vlerke geknip tussen Bloemfontein en Kaapstad.

--:--
Die lugredery, Airlink, het skokgolwe deur Sentraal Suid-Afrika gestuur met die aankondiging dat hulle vanaf volgende jaar af nie meer tussen Bloemfontein en Kaapstad gaan vlieg nie en die daaglikse vlugte op die roete reeds van Oktober af verminder. Rodger Foster, die uitvoerende hoof en besturende direkteur van Airlink verduidelik die besluit.
16 Jul 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

What is a Tax Control Framework?

Walter Blake, Regional Leader of Forvis Mazars in the Central Region, gets into what a Tax Control Framework is and why it is important for your business.
27 Nov 1AM 6 min

Retirement Property 101: Expert Advice to Invest Wisely

Are you thinking about investing in retirement property? Charl van Niekerk from Central Developments Property Group joins the OFM Business Hour to share invaluable advice. He walks you through the critical dos and don’ts to help you make smart, informed decisions.
18 Nov 12PM 8 min

AfCFTA and Africa’s infrastructure challenge - bridging the divide

International trade law specialist Adv. Liteboho Mphoso recently authored an article titled The African Continental Free Trade Agreement (AfCFTA) versus Africa’s Infrastructure Deficit, soon to be featured in the Afronomics academic forum. She joined the OFM Business Hour to shed light on the agreement’s goals and the major challenges it…
6 Nov 8AM 9 min

Inwoners van Clarens paniekerig oor watervoorsiening

Die impak van beplande instandhoudingswerk aan die Lesotho-hooglandwaterprojek-tonnel sou na verwagting geringe impak op watervoorsiening hê. Kommer neem egter toe onder inwoners van Clarens in die Oos-Vrystaat, met die dorp se eie waterreserwes wat vinnig leegloop. “Ons gemeenskap staar ‘n reuse uitdaging in die gesig.” Inwoner en lid van die…
6 Nov 6AM 4 min