SET 4 CHRIST - Elizna van As - SOS – God is ons hulplyn

--:--
09.07.2024 - Elizna van As is 3 jaar gelukkig getroud aan haar man, n jeug leier by n kerk se jeug, en gebruik haar spaar tyd om by kinders betrokke te word soos partytjies en vir siek kinder by Tygerberg Hospitaal te gaan kuier, en sy probeer elke dag n verskil maak waar sy kan, groot of klein. Elizna het altyd gedink sy het nie n getuienis nie, maar toe sy terug kyk op haar lewe,het sy besef hoe die Here haar lewe gespaar het in n trekker ongeluk as n kind.
9 Jul Afrikaans South Africa Christianity · Religion & Spirituality

Other recent episodes

SET 4 CHRIST - Vrygewigheid in die Werkplek met Ilana Steyn

In hierdie episode van SET 4 CHRIST gesels ons met Ilana Steyn, die bestuurder van Company Partners, oor die krag van vrygewigheid in die werkplek. Ontdek hoe vrygewigheid nie net werkverhoudinge verbeter nie, maar ook die algemene kultuur van jou organisasie kan transformeer. Ilana deel haar insigte oor hoe werknemers…
29 Oct 34 min

SET 4 CHRIST - Gary Kiewette: God is My Hulp in Krisistye

In hierdie inspirerende episode van Set 4 Christ, aangebied deur Ruan Swart, het ons die voorreg om met Gary Kiewette in gesprek te tree. Gary, 'n senior pastoor en ervare spreker, deel sy persoonlike getuienis oor hoe hy die uitdagings van die lewe met geloof en vasberadenheid benader. Ons ontdek…
22 Oct 36 min