DA vra dat LUR grondeienaars help wat deur Mpumalanga brande geraak word

Loading player...
Die DA het die LUR vir Landbou, Landelike Ontwikkeling, Grond en Omgewingsake, Nompumelelo Hlophe, gevra om dele van Mpumalanga tot rampgebied te verklaar, ten einde laaste hulp aan grondeienaars te verleen. Volgens die Laeveld-brandbeskermingsverening het 15 brande van Machadodorp en Kaapsehoop tot Bosbokrand en Witrivier die afgelope 12 dae sowat 15-duisend hektaar plantasies, plaasgrond en velde verwoes. Volgens Tersia Marshall, die DA se woordvoerder vir Landbou, benodig die geaffekteerde grondeienaars bystand weens die skade wat hulle gelei het.
16 Jul 2024 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min

Paaie, hekke in Krugerwildtuin gesluit

Aangesien erge weerstoestande voortduur oor dele van die Limpopo- en Mpumalanga-provinsies, insluitend dele van die Krugerwildtuin, sal gaste wat tans by die Lower Sabie-ruskamp en die Crocodile Bridge-ruskampe bly, nie toegang tot Skukuza hê nie. Reynold “Rey” Thakhuli: Hoofbestuurder: Kommunikasie en Bemarking, Krugerwildtuin, gesels met ons.
12 Jan 6AM 4 min

Doen so aansoek vir Mbombela se elektrisiteitsmeter-amnestie

Mbombela-munisipaliteit sal 'n drie maande-amnestieprogram wat inwoners met onwettige of foutiewe elektrisiteitsverbindings toelaat om hul toevoer te normaliseer sonder om gepenaliseer te word, vanaf Maandag implementeer. Thea Rix verduidelik wat jy moet doen.
11 Dec 2025 6AM 7 min