Die beste raad wat ek jou kan gee vir wanneer jy vir die Here kwaad is, is om met Hom daaroor te praat. Die Bybel belowe, die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal jou bewaar.
Ek is so dankbaar dat daar iemand is, Iemand is wat regtig belangstel. Elke gebed is ʼn uitnodiging om Hom te vertel hoe dit met jou gaan, hoe dit regtig met jou gaan.
Ek vrees ons het twee stelle waardes, een vir Maandag tot Saterdag en een vir Sondag. Een vir die lewe, ons sê dit nie, maar lewe sonder God en een saam met Hom. Die Bybel sê, die aarde behoort aan die Here en die volheid daarvan.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.