Bizskoops - 11 Julie 2024

--:--
Op die program vandag
# Die gemiddelde eiendomsprys in Suid-Afrika het sedert 1994 aansienlik gestyg
# Shell beplan om 'n buitelandse Suid-Afrikaanse olieblok in die Noord-Kaap te verken
# Autozone tree in besigheidsredding

Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor wat nodig is om te gebeur voor die Reserwebank die repokoers in die tweede helfte van die jaar sal sny?

In internasionale sake-nuus... Die grootste vervaardiger van elektriese motors in China, B.Y.D, het ingestem tot 'n transaksie van een miljard dollar om 'n vervaardigingsaanleg in Turkye op te rig.

In beleggingsnuus... Bamboo begin bedrywighede in Suid-Afrika

En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor:
# Wat is uniek aan die kabinet van President Ramaphosa
# Die risiko om 'n minderheidsregering in Gauteng te hê, en
# Ons het hom uitgevra oor sy indrukke van die onlangse verkiesingsuitslae in die Verenigde Koninkryk.
11 Jul 2024 Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 16 Januarie 2025

Op die program vandag: # Nog ʼn brandstofprysverhoging is op die kaarte # Ons gesels oor die impak van die sluiting van ArcelorMittal Suid-Afrika se langstaal aanlegte op die land se ekonomie # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die ekonomie van dobbel # In internasionale sakenuus... Meta, beplan om…
16 Jan 11 min

Bizskoops - 09 Januarie 2025

Op die program vandag: # Brandstofpryse gaan weer in Februarie styg # Shoprite Checkers neem verskeie Pick n Pay-winkels oor # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die markmeganisme # In internasionale sakenuus... Toyota belê miljoene om mee te ding in die private ruimtesektor # In beleggingsnuus…. Aandele van Naspers…
9 Jan 10 min

Bizskoops - 19 Desember 2024

Op die program vandag: # Tyme Group word nou gewaardeer op een-komma-vyf miljard dollar # Dit is nog onseker wat aan die begin van volgende maand met brandstofpryse gaan gebeur # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die einde van die jaar se interessante lyste # In internasionale sakenuus... die…
19 Dec 2024 11 min

Bizskoops - 12 Desember 2024

Op die program vandag: # Ons praat met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise oor die derde kwartaal se BBP # Die jaarlikse verbruikersprysinflasie was twee-komma-nege persent in November # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die ekonomie van Kersfees. # In internasionale sakenuus... General Motors (GM) het aangekondig…
12 Dec 2024 10 min

Bizskoops - 5 Desember 2024

Op die program vandag: # Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die derde kwartaal met nul-komma-drie persent gekrimp # Suid-Afrika is amptelik aan die stuur van die G20-presidentskap # Die ekonoom Waldo Krugell praat verder oor die ekonomiese inkrimping in die derde kwartaal van die jaar # In internasionale sakenuus... ʼn…
5 Dec 2024 10 min