Die regering soek nóg ’n kernkragstasie

Loading player...
Dr Kgosientsho Ramokgopa, minister van elektrisiteit en energie, gesels oor planne vir 'n nuwe kernkragstasie.
8 Jul 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Banke word vir kartelgedrag bekyk

Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, gesels oor die Mededingingskommissie se ondersoek na moontlike kartelgedrag deur banke.
16 Jan 10AM 13 min

Nog ’n Steinhoff-hoë gaan tronk toe

Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die plaaslike beurs se goeie begin van die jaar, die sterker rand, en Iwan Schelbert se tronkstraf na die Steinhoff-saga.
16 Jan 10AM 5 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak.
16 Jan 10AM 19 min