Nuusberig: Lewenslank vir sekerheidswag wat jongman op plaas doodskiet
--:--
'n Sekuriteitswag is gister lewenslange gevangenisstraf opgelê vir moord na hy op 5 Desember 2018 ‘n jongman doodgeskiet het.