Rudi Nagel - Mnr Vanwykshout,is 'n groen Olifant, met 'n Pers Verklaring

Loading player...
Uitbundige pers bloeisels.... Opgewonde pers verklarings.... en die Onvervangbare vreugde van behoort, vul ons 107de Boom gesprek.
Familie spreek meestal van biologiese behoort. Maar onthou (soos 'n Olifant) dat jy 'n stukkie lewensruimte kan skep vir eensame inkomers in jou lewe.
25 Jun 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Vrug van die Gees – Maak Jou Binnenwereld die Mooiste Plek

In hierdie inspirerende episode deel Rudi Nagel 'n diepgaande boodskap oor die belangrikheid van ons binnenwereld – die innerlike ruimte waar ons gedagtes, emosies en geestelike lewe plaasvind. Hy begin deur dankbaarheid uit te spreek vir die eenvoudige seëninge van gesondheid, vrede en veiligheid, en wys daarop dat hierdie dinge…
28 Jul 10 min