GWK Handel se tak in Kimberley is opgegradeer.

--:--
Pulane Nel Sekepe gesels met Ryno Rall, die Kimberley GWK Handelstakbestuurder, oor wat Suid-Afrikaners kan verwag van die tak en ook oor die spesiale aanbiedinge wat hulle het.
25 Jun English South Africa News · Business

Other recent episodes

Nationale Park week by Sanparke

September is Toerisme maand en oudergewoonte vier Sanparke ook weer nasionale parke week vanaf die 9de. Anny Bruyns gesels met Genevieve Maasdorp om meer uit te vind.
5 Sep 1 min

Bethlehem Meganisasie Ekspo en Gholfdag

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met Wimpie Nel, Verkoopsbestuurder OVK Meganisasie Noord Streek, en Gerrie Coetzee, Bemarker Heelgoedere, oor OVK Bethlehem Meganisasie se Ekspo en Gholfdag.
4 Sep 3 min