Groot uitstallings by die VKB DIY Bethlehem Expo

--:--
Die VKB DIY Bethlehem Expo vind plaas by VKB DIY, op die hoek van Pretorius- en Lindleystraat. Pulane Nel Sekepe gesels met George Germishuys die bermarkingsbestuurder van VKB oor alles wat daar gebeur.
25 Jun English South Africa News · Business

Other recent episodes

Nationale Park week by Sanparke

September is Toerisme maand en oudergewoonte vier Sanparke ook weer nasionale parke week vanaf die 9de. Anny Bruyns gesels met Genevieve Maasdorp om meer uit te vind.
5 Sep 1 min

Bethlehem Meganisasie Ekspo en Gholfdag

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met Wimpie Nel, Verkoopsbestuurder OVK Meganisasie Noord Streek, en Gerrie Coetzee, Bemarker Heelgoedere, oor OVK Bethlehem Meganisasie se Ekspo en Gholfdag.
4 Sep 3 min