Transnet moet R6 miljard aan Sasol en Total Energies betaal
--:--
Prof Nicola Theron, ekonoom by FTI Consulting gesels oor die agtergrond van die saak, en die hoogeregshof se uitspraak.