LIFTKLUB | Dr. Darren Green kom gesels oor geestesgesondheid

Loading player...
Junie is geestesgesondheid maand met die fokus op geestesgesondheid vir mans en Dr. Darren Green kom kweek bewustheid oor die belangrikheid van die onderwerp.
13 Jun 2024 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

LIFTKLUB | Johnny Davids se stem leef voort ...

Meer as ’n maand ná sy afsterwe raak sy musiek steeds harte aan. Sy splinternuwe enkelsnit, “Gee my weer lewe”, is nou beskikbaar op alle digitale platforms. Ons het die voorreg gehad om met Liezel Davids en Jean-marc Meyer in die ateljee te gesels oor Johnny se nalatenskap, sy musiek…
15 May 17 min

LIFTKLUB | Mike gesels met Lynette Beer

In die Maand van liefde gesels Mike met Lynette Beer oor hoe ons nie net op een dag moet fokus nie maar om meer intensioneel te wees om elke dag spesiaal te maak as n SPAN. Ons raak aan die 5 Liefdes tale en watter vrae om te vra om…
11 Feb 13 min