Meer as ’n maand ná sy afsterwe raak sy musiek steeds harte aan. Sy splinternuwe enkelsnit, “Gee my weer lewe”, is nou beskikbaar op alle digitale platforms. Ons het die voorreg gehad om met Liezel Davids en Jean-marc Meyer in die ateljee te gesels oor Johnny se nalatenskap, sy musiek…
Vandag praat Mike met Dr. Tyrone Annor oor hoe chroniese stres stilweg kardiovaskulêre gesondheid kan beïnvloed, dikwels lank voordat enige simptome verskyn.
In die Maand van liefde gesels Mike met Lynette Beer oor hoe ons nie net op een dag moet fokus nie maar om meer intensioneel te wees om elke dag spesiaal te maak as n SPAN. Ons raak aan die 5 Liefdes tale en watter vrae om te vra om…
’n Nuwe jaar bring nuwe kanse, maar ook nuwe vrese. Baie mense droom groot, maar is bang om doelwitte te stel uit vrees vir mislukking. Vandag gesels ons oor mindset / ingesteldheid en die krag van daardie eerste stap
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.