LIFTKLUB | Mike & Rouchelle gesels met Dr Dirk Herman, Bestuurshoof van Solidariteit oor die Belawet

Loading player...
Die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette, of Bela, is nou gereed vir president Cyril Ramaphosa om dit as wet te onderteken. Die Nasionale Vergadering het die wysigingswetsontwerp goedgekeur met 223 stemme ten gunste en 78 daarteen.

Hy vertel onder andere oor hoekom Solidariteit dit teen staan en wat die gevolge hiervan sal wees by skole nie net nou nie maar in die toekoms.

LIFTKLUB - Weeksdae van 15:00 tot 18:00
20 May 2024 English South Africa Christianity

Other recent episodes

GEE-WEEK

By Radio Tygerberg het ons bewus geraak van weeskinders wat swaarkry weens finansiële druk die weeshuise waar hulle woon. Ons wil ’n verskil maak—maar ons benodig jou hulp! Wanneer jy R200 bydrae vir ons Gee200-projek, help jy om te verseker dat elke weeskind ’n warm bord kos en genoeg klere…
15 Apr 1 min