John Steenhuisen besoek NAMPO Oesdag
--:--
Gegewe die feit dat daar al vir die afgelope 15 jaar beleidsonsekerheid, uitdagings met infrastruktuur en hoë insetkoste bly die landbousektor innoverend en veerkragtig. Die federale leier van die Demokratiese Alliansie, John Steenhuisen het gister NAMPO Oesdag besoek en meen boere gee die land hoop as mens kyk hoe hulle uitdagings te bowe kom