LIFTKLUB | Kar-i-okie met Geordin Hill-Lewis

Loading player...
Kan jy jou indink om die Burgemeester van Kaapstad as deel van jou Lift-Klub te he...Wel hierdie Vrydag is hy die Kar-i-okie STER, en sit hy Links agter as deel van jou Lift Klub, ons vind uit wat is sy gunsteling Roadtrip Lied en ook wie is hy as hy sy politieke skoene uitskop en Flops aan trek.
Gordel vas want hierdie Lift wil jy nie Mis nie!

LIFTKLUB met Mike & Rouchelle , Maandae tot Vrydae, 15:00 tot 18:00
10 May 2024 English South Africa Christianity

Other recent episodes

GEE-WEEK

By Radio Tygerberg het ons bewus geraak van weeskinders wat swaarkry weens finansiële druk die weeshuise waar hulle woon. Ons wil ’n verskil maak—maar ons benodig jou hulp! Wanneer jy R200 bydrae vir ons Gee200-projek, help jy om te verseker dat elke weeskind ’n warm bord kos en genoeg klere…
15 Apr 1 min