![](https://static.iono.fm/files/p2172/logo_6024_20240319_103601_600.jpg)
Ep. 162 Mariette en Mart-Marie: ‘n ma-en-dogter hartsgesprek
--:--
Mariette en Mart-Marie gesels openhartig oor die soet en die seer van ma-en-dogterverhoudings: kommunikasiekwessies, rebelsheid, kwesbaarheid, goed genoeg wees, aanvaarding en 'magic'. Hierdie episode word opgedra aan elke ma en dogter. (Sensitiewe inhoud: verwysing na geweld)