Ontdek die ware betekenis van die Sabbat in hierdie inspirerende boodskap deur Professor Dion Foster. Leer hoe rus nie oor luiheid gaan nie, maar oor geestelike vernuwing, vryheid en ’n dieper verbinding met God, ander mense en die skepping. Hierdie refleksie wys hoe ’n leefstyl van sabbat jou kan help…
Carina van Wyk, stigter en eienaar van NetSavvy, gesels op 4 April op Kopskuif oor aanlyn veiligheid. Skakel in om praktiese raad en wenke te hoor oor hoe jy jouself aanlyn kan beskerm. Carina gesels oor die waarskuwingstekens waarna gebruikers moet oplet wanneer hulle aanlyn is, asook die belangrikheid van…
Kopskuif met Mercia Eksteen | 11 April Dr. Kirsten du Toit, wat spesialiseer in kinderberading deur spel- en perdegesentreerde terapie, sluit by ons aan vir ’n insiggewende gesprek oor kinders se emosionele welstand. Luister saam terwyl sy die verskil tussen algemene angstigheid en skeidingsangs by kinders verduidelik, en praktiese, waardevolle…
Maak seker jy skakel in om te kom luister hoe Sanet gesels oor haar unieke benadering wat fokus op studiemetodes, leierskapsontwikkeling en emosionele ondersteuning. Sy gesels oor die praktiese kursusse en insiggewende begeleiding waarmee Illuminated Growth ouers met die nodige gereedskap toerus om ’n sterk, gesonde band met hul kinders…
Op Saterdag 28 Maart gesels Halrika Breytenbach, kommunikasiekonsultant, vryskutjoernalis, skrywer en stigter van die musiekbediening, Halrika Music Ministries op Kopskuif. Halrika gesels oor haar debuutkinderboek, “Gertruida Gans leer ‘n les”, wat pas by Naledi Uitgewers verskyn het. Verder gesels sy oor haar liefde vir woorde en die opbouende krag daarvan…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.