Wat maak besproeiingsboere teen die Oranje Rivier bekommerd aangaande die Lesotho Hoogland waterprojek?
--:--
Die beoogde instandhoudingswerk aan die Lesotho Hoogland Water Stelsel kanale werp opnuut lig op die impak van die projek op die opvangsgebied van die Oranje rivier en volhoubare watervlakke van die belangrike lewensaar vir die dorre Noord Kaap. Wat maak besproeiingsboere teen die Oranje Rivier bekommerd aangaande die projek? OFM se Shandor Potgieter gesels met Agri SA adjunk-president Nicol Jansen om meer uit te vind.