Ekonomiese, sake- en belastingverwagtinge van môre se Nasionale Begroting: Dr. Elna Moolman – ekonoom, Macquarie Sekuriteite & Piet Nel – belasti..

Loading player...
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
25 Feb 2015 12AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes