Sondagoggend Erediens - Past Bernard van der Vlies

--:--
JOHANNES 14
Jesus gaan na sy Vader toe
1“Julle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My. 2In die huis van my Vader is daar baie woonplek. As dit nie so was nie, sou Ek nie vir julle gesê het Ek gaan om vir julle plek gereed te maak nie. 3En as Ek gegaan het en vir julle plek gereed gemaak het, kom Ek terug en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is. 4En julle ken die weg na die plek waarheen Ek gaan.”
5Tomas sê toe vir Hom: “Here, ons weet nie waarheen U gaan nie; hoe kan ons dan die weg daarheen ken?”
6Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie.
28 Apr 3AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Saterdag Oggenddiens - Dr Belinda van der Vlies

JOHANNES 14 Jesus gaan na sy Vader toe 1“Julle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My. 2In die huis van my Vader is daar baie woonplek. As dit nie so was nie, sou Ek nie vir julle gesê het Ek gaan om vir julle plek…
11 May 2AM 20 min

Vrydag Oggenddiens - Dr Belinda van der Vlies

HANDELINGE 1 10Terwyl Hy weggaan en hulle nog stip na die hemel kyk, het daar skielik twee mans in wit klere by hulle gestaan. 11Dié sê toe vir hulle: “Galileërs, waarom staan julle so na die hemel en kyk? Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe opgeneem…
10 May 2AM 17 min

HEMELVAART Donderdagoggend Erediens - Dr Belinda van der Vlies

HANDELINGE 1 4Terwyl Hy 'n keer saam met hulle aan tafel was, het Hy hulle beveel: “Moenie van Jerusalem af weggaan nie, maar bly wag op die gawe wat die Vader belowe het, soos julle van My gehoor het. 5Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal binne 'n…
9 May 3AM 28 min

Woensdag Oggenddiens - Dr Belinda van der Vlies

LUKAS 24 Jesus verskyn aan die dissipels (Matt. 28:16-20; Mark. 16:14-18; Joh. 20:19-23; Hand. 1:6-8) 36Terwyl hulle nog oor hierdie dinge praat, staan Jesus self meteens daar tussen hulle en sê vir hulle: “Vrede vir julle!” 37Hulle het geweldig geskrik en bang geword en gedink hulle sien 'n gees. 38Hy…
8 May 2AM 20 min

Dinsdag Oggenddiens - Dr Belinda van der Vlies

LUKAS 24 30Terwyl Hy saam met hulle aan tafel was, neem Hy die brood, vra die seën, breek dit en gee dit vir hulle. 31Toe gaan hulle oë oop, en hulle het Hom herken, maar Hy het uit hulle gesig verdwyn. 32Hulle sê toe vir mekaar: “Het ons hart nie…
7 May 2AM 15 min