Twee vas wat glo bakkie steel

Loading player...
Twee beskuldigdes maak vandag hul tweede hofverskyning in die Nkomazi-landdroshof op aanklagte van die besit van ‘n gesteelde voertuig. Mancoba Bongi Dlamini en Siyabonga Thusi, beide burgers van Eswatini, is Saterdag deur die grenspolisie op die R570 tussen Jeppe’s Reef en Malalane aangekeer. Volgens die polisiewoordvoerder in Mpumalanga, Kolonel Donald Mdhluli, is die Toyota Hilux GD-6-bakkie in Januarie in Bolobedu, Limpopo, gesteel.
17 Apr 2024 1AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Beleef die LDV T60

Sonop Ontbyt se Neels Kemp bestuur die afgelope twee weke die LDV T60 van SAIC Motors en dit was 'n ongelooflike ervaring. Hy gesels daaroor met Martin Hodgkinson van Nel Auto.
7 Feb 3AM 19 min

GRIP veg om deure oop te hou met verlies aan Pepfar-fondse

Die Greater Rape Intervention Programme (GRIP) is een van die vele plaaslike organisasies wat baie negatief geraak ord deur die bevriesing van befondsing van die VSA president se noodplan vir Vigs-verligting (PEPFAR) wat geïmplementeer word deur die Amerikaanse Agentskap vir Internasionale Ontwikkelingprogram (USAID). Tarryn Lokotsch van GRIP gesels met Kies…
3 Feb 8AM 10 min

Transnet sekertheidswag gevonnis vir kabeldiefstal

Die Ermelo-streekhof het Goodwill Zwelethini Dlamini (39) tot 15 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis vir die beskadiging van noodsaaklike infrastruktuur wat aan Transnet behoort en vir die diefstal van yster- en nie-ysterhoudende metaal. Volgens Monica Nyuswa, die woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag in Mpumalanga, was Dlamini aangestel as veiligheidsbeampte by Isidingo…
29 Jan 7AM 1 min

Voetspore 14 speel af in Suid-Amerika

Die gewilde reisprogram "Voetspore" is volgende maand terug op die kassie met 'n nuwe reeks wat in Suid-Amerika geskiet is. Johan Badenhorst, die vervaardiger, gesels met Kies Koers.
29 Jan 6AM 11 min

DA teiken kontrakteur weens swak werk

Die DA in Mpumalanga gaan vrae aan Thulasizwe Thomo, die LUR vir Openbare Werke, Paaie en Vervoer, rig om te verduidelik hoekom sy departement aanhou om tenders aan Sizampilo Construction Projects toe te ken. Volgens Teboho Sekaledi, ’n DA-LPW, sluit dit die bou van HOP-huise en skoolopknappings in. Hy sê…
29 Jan 2AM 1 min