Naspeurbaarheid van vee eersdaags permanent op wetboeke

--:--
Pieter Möller berig oor die naspeurbaarheid van vee wat eersdaags permanent op die wetboeke gaan pryk.
11 Apr 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Sybokhaar SA ondersteun produsente

Pieter Möller berig oor die rol wat Sybokhaar SA speel om produsente by te staan en te ondersteun om werksaamhede op plase te verbeter en die handelsmerk regoor die wêreld te verbeter.
29 Apr 11PM 2 min

Nasionale Jongafslaerskompetisie

Pieter Möller berig oor die Nasionale Jongafslaerskompetisie wat regoor Suid-Afrika gehou word en eerskomende Maandag die eerste streekrondte by Bloemskou. .
25 Apr 11PM 1 min

Veeskool onderwerpe

Pieter Möller gesels oor van die onderwerpe wat verlede jaar tydens die Veeskool, waaroor onlangs berig is, bespreek is. Dit vorm deel van vanjaar se byeenkoms wat in Oktober in Sentraal Suid-Afrika plaasvind.
24 Apr 1PM 1 min