Rudi Nagel - Hier volg die Nies, hout

Loading player...
Hier volg die Nieshout!

Ek hou daarvan om op hoogte van sake te wees. Daarom luister ek amper elke dag na die nuus. Ek geniet natuurlik goeie nuus die meeste. Maar ek geniet ook 'n goeie nies! Ek weet nie so baie van hout nie, maar dis besig om geleidelik te verander. Vandag leer ek van Nieshout... Hier volg die Nies...hout!
2 Apr 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Vrug van die Gees – Maak Jou Binnenwereld die Mooiste Plek

In hierdie inspirerende episode deel Rudi Nagel 'n diepgaande boodskap oor die belangrikheid van ons binnenwereld – die innerlike ruimte waar ons gedagtes, emosies en geestelike lewe plaasvind. Hy begin deur dankbaarheid uit te spreek vir die eenvoudige seëninge van gesondheid, vrede en veiligheid, en wys daarop dat hierdie dinge…
28 Jul 10 min